Thursday, 30 August 2012

Serenity prayer

The Serenity Prayer

God grant me the serenity
to accept the things I cannot change;
courage to change the things I can;
and wisdom to know the difference.

Living one day at a time;
Enjoying one moment at a time;
Accepting hardships as the pathway to peace;
Taking, as He did, this sinful world
as it is, not as I would have it;
Trusting that He will make all things right
if I surrender to His Will;
That I may be reasonably happy in this life
and supremely happy with Him
Forever in the next.
Amen.

Reinhold Niebuhr


DIE RUSTIGHEID WAT GOD GEE
God, skenk my die kalmte
om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie
die moed om die dinge te verander wat ek kan
en die wysheid om te weet wat die verskil is.
Skenk my die kalmte om een dag op ‘n slag te leef,
een oomblik op ‘n slag te geniet,
swaarkry te aanvaar as die weg na vrede
die sondige wêreld te vat soos dit is
en nie soos ek dit sou wou hê nie,
in die vertroue dat God alles ten goede sal laat meewerk
as ek in oorgawe aan Sy wil leef —
sodat ek redelik gelukkig sal wees in hierdie lewe
en vir ewig die hoogste geluk by Hom sal ervaar.

Niebuhr se gebed om kalmte uit Leef in God se liefde van Nina Smit 

No comments:

Post a Comment