Thursday, 26 September 2013

Herstellende Praktyke deur Maritsa Ells


HERSTELLENDE PRAKTYKE deur Maritsa Ells

Die term herstellende praktyke kan toegeskryf word aan Albert Eglash (1977), wat dit goed gedink het om te onderskei tussen dit wat hy gesien het as verskillende vorme van kriminele geregtigheid. Die eerste vorm was betrokke by vergeldende geregtigheid, waar die klem hoofsaaklik is om oortreders te straf vir dit wat hul gedoen het. Die tweede vorm het gehandel oor toedelende geregtigheid waar die klem primêr geval het op die rehabilitasie van oortreders. Die derde vorm handel oor herstellende geregtigheid wat gelyk is aan die beginsel van herstel. Eglash was die eerste persoon wat die terme met ʼn benadering verbind het. ʼn Benadering wat die skadelike gevolge van ʼn oortreder se aksies aanspreek deur die soeke na aktiewe betrokkenheid van die oortreder en slagoffer tydens ʼn proses wat daarop gemik word om herstel van slagoffers en die rehabilitasie van oortreders te verseker (Dignan, 2005:94). Herstellende geregtigheid is ʼn vorm van herstellende praktyke. Herstellende geregtigheid is die hoofdoel wat bereik moet word tydens die toepassing van herstellende praktyke.

Herstellende praktyke is ʼn opkomende veld van studie wat mense in staat stel om hul gemeenskap te bou en te herstel. Die sukses van herstellende praktyke mag help teen die koste van misdaad en om hervorming in kriminele geregtigheid te weeg te bring. Geregtigheid behoort nie ʼn problematiese konsep te wees nie, maar eerder ʼn geleentheid om te herstel wat verkeerd gedoen is. Herstellende geregtigheid moet kriminele geregtigheid uitdaag terwyl genoeg outonomie behou word in samewerking met ander velde van herstellende praktyke (Aertsen, 2009:4).

Meeste van die jeugdiges wat opgeneem word in die Aurora Jeugsentrum was al betrokke by kriminele oortredings. Dit is belangrik om vir die jeug te leer dat hul moet gaan herstel wat hul verkeerd gedoen het. Hierdie benadering leer die jeug om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul aksies.


Wednesday, 7 August 2013

TIPS TO HELP YOU STAY OFF ALCOHOL AND DRUGS from The South African Depression and Anxiety Group


· Tell your friends you won’t be drinking alcohol or using drugs. Your true friends will respect your decision and even support you.

· Ask a loved one for help when you are serious about it and ask them to be available when you need them, even in the middle of the night. They can also help you to find a rehab centre in your area and/or attend meetings with you for moral support.

· If you are going through a difficult time and are tempted to use again, don't keep it to yourself — tell a loved one, a friend or a professional.

· Avoid places where there’s likely to be temptation.

· Plan what you’ll do if you are in a situation where alcohol and /or drugs are freely available.

· Don’t worry about how you will manage to stay clean forever — all you have to get through is today.

· Remember that having an addiction doesn't make you bad or weak and it’s nothing to be ashamed of. If you do have a drink or take drugs again, get help as soon as possible so that all the hard work you’ve put into your recovery is not lost. 

Director's Editorial


Director's Editorial

The past couple of months were very busy, both in front and behind the curtain. A very successful fundraising event was held by our “youngsters” who embarked on a project to raise funds for the youth centre. Present at the event were distinguished guests sitting around beautifully laid tables, a very funny master of ceremonies, a well known auctio-neer, guest speaker Juan Smith and a testimony by an ex patient who all contributed to a delightful morning. The event raised a substantial amount of money for the youth centre and we are very grateful for the efforts made by the youngsters in particular and all other staff in general for their assistance.

The AGM was held on 12 June 2013 where one of our ex patients informed the meeting of a miraculous recovery after receiving treatment at 28 treatment centres. Shortly before his admission to the Aurora Centre he was found lying on a pavement and was presumed deceased by ambulance personnel. CCTV footage from a nearby camera showed him being covered and carried to the ambulance. His reaction to the footage is that it is confirmation of being alive! The meeting also noted that the previous financial year was in many respects one to be proud of.

The International Day on 26 June was celebrated by mainly focussing on the printed and electronic media as well as the social media to carry forward the message on substance abuse and illicit trafficking. The theme – “Make health your “new high” in life and not drugs” was received very late, but resounded at many events. I attended a national event held in Kimberley where the Minister of Social Development was the main speaker. A similar event was held for the Free State in Bethlehem.

During April 2013 a Site Verification Team from the Department of Social Development visited the Aurora Centre to determine the Centre’s suitability to implement diversion programmes. We were informed that a recommendation was made that both the service provider and the programme be granted full accreditation for a period of 4 years.

In conclusion we want to congratulate Santie Froneman with 30 years of service at the Centre. This is the second longest period anybody has been in the employ of the Aurora Centre! Thank you Santie!

G.H.J. Kruger
Director


Wednesday, 31 July 2013

Aurora Reunion

We invite all ex-patients, their families and   interested people to the reunion of the
  AURORA ALCOHOL AND DRUG 
 CENTRE


  Come and enjoy the day with us.  Please spread
   the news and invite all interested people.

  Date :            7 September 2013

  Time:             10h00

  Place:             Aurora Centre
                        Brompton rd/Cromwell Rd
                        Bloemfontein

  Cost   :           R100.00 per person if paid on/or
   before 30 August 2013 registration after 30  
  August 2013 will only be accepted at an
  increased fee of R120.00 per person.  Tea and
  lunch included in the cost.

  Enquiries:  Maritsa/Marianna/Santie

  Tel:    051 – 447 7271/5

Aurora Reunion

We invite all ex-patients, their families and   interested people to the reunion of the
  AURORA ALCOHOL AND DRUG 
 CENTRE


  Come and enjoy the day with us.  Please spread
   the news and invite all interested people.

  Date :            7 September 2013

  Time:             10h00

  Place:             Aurora Centre
                        Brompton rd/Cromwell Rd
                        Bloemfontein

  Cost   :           R100.00 per person if paid on/or
   before 30 August 2013 registration after 30  
  August 2013 will only be accepted at an
  increased fee of R120.00 per person.  Tea and
  lunch included in the cost.

  Enquiries:  Maritsa/Marianna/Santie

  Tel:    051 – 447 7271/5

Friday, 19 July 2013

Aurora Reunion

Aurora Reunion

We invite all ex-patients, their families and   interested people to the reunion of the
  AURORA ALCOHOL AND DRUG 
CENTRE


  Come and enjoy the day with us.  Please spread
   the news and invite all interested people.

  Date :            7 September 2013

  Time:             10h00

  Place:             Aurora Centre
                        Brompton rd/Cromwell Rd
                        Bloemfontein

  Cost   :           R100.00 per person if paid on/or
   before 30 August 2013 registration after 30  
  August 2013 will only be accepted at an
  increased fee of R120.00 per person.  Tea and
  lunch included in the cost.

  Enquiries:  Maritsa/Marianna/Santie

  Tel:    051 – 447 7271/5

Please contact the centre for an entry form.

  
 PROGRAMME

     10h00 – Tea and registration
     11h00 – Opening:  Rev Jannie Smith
                               Welcome:  Mr. Gert Kruger
    
     Vocal item:  Monique van der
     Westhuizen
     
     Panel discussion: Marianna van Dyk;
    Martin  Knoetze; Jan van Niekerk;  
    Bernard Myburg and Thomas Wernars

    Subject: We should remember …
    
    Vocal item:  Monique van der Westhuizen

    Discussion: We should remember …

    Feedback, Certificates and Vote of
    Thanks: Santie Froneman and Maritsa
    Ells

    13h00 –Lunch

Friday, 28 June 2013

‘n Uitdaging tot ‘n leefstyl van dankbaarheid


n Uitdaging tot ‘n leefstyl van dankbaarheid
deur Marietjie Landsberg
Vroeg een wonderlike somers Vyrstaat oggend besluit ek om vinnig vir tien minute met ‘n tydskrif te ontspan. Bietjie kwaliteittyd met myself. Ek lees die volgende woorde wat my na my asem laat snak.

Gratitude unlocks the fullness of life. It turns what we have into enough, and more. It turns denial into   acceptance, chaos into order, confusion to clarity. It can turn a meal into a feast, a house into a home, a stranger into a friend. – Melody Beattie.

Dankbaarheid, regtig? Kan dankbaarheid so iets doen. Wanneer laas was jy opreg dankbaar?
Vinnig kan ons almal antwoord, ek het my kollega nou net bedank vir sy raad, of ek het vir die kelner by die restaurant dankie gesê vir vinnige diens.

Is dit opregte dankbaarheid of eenvoudig beleefdheid? Slegs iets wat jy doen uit gewoonte omdat dit van jou verwag word.

Sodra jy met ander begin gesels oor dankbaarheid sal daar ook die wees wat vinnig kan sê ek het niks om voor dankbaar te wees nie. Ek het my werk verloor, ‘n geliefde is oorlede, ek sukkel finansieel, ek is besig om te knak onder druk.

My antwoord hierop is dat jy nie hoef dankie te sê vir die slegte dinge nie. Die Bybel sê nie dat jy dankbaar moet wees vir die kwaad nie, maar jy kan in elke situasie, maak nie saak hoe sleg dit is nie, vir God dankie sê omdat Sy doelwit groter as jou probleem is.

Jim Stovall vertel in sy boek, The Ultimate Life, die verhaal van ‘n boemelaar wat altyd gelukkig was en nooit ‘n slegte dag beleef het nie. Vir enige persoon is dit heeltemal te goed om waar te wees en terselfder tyd is ons nuuskierig om te weet hoe hy dit reg gekry het.  Jim se antwoord is eenvoudig. Die boemelaar het daagliks sy “Golden List” opgestel. Elke oggend  as hy wakker word, voordat hy opstaan om die lewe in die oë te kyk, het hy ‘n lys gemaak van ten minste 10 dinge in sy lewe waarvoor hy kan dankbaar wees. Die lys het soms baie meer as 10 punte bevat en ander kere het hy gesukkel om tot by 10 uit te kom. Die slotsom is dat die boemelaar so gefokus was op dit waarvoor hy dankbaar kon wees in die lewe, dat hy nie gefokus het op die negatiewe en slegte dinge nie. Die punt is hy het ‘n keuse gemaak om uit dankbaarheid te lewe.

Sodra jy begin om ‘n “sogenaamde“ Golden List op te stel sal jy besef dat ons meestal fokus op die eenvoudige dinge. My werk, my huis, my kar, kos op my tafel ensovoorts. Wat van my verstand om gesonde beslutie te kan neem, gesondheid, my vriendin wat ek kan skakel in tyd van nood of hartseer, die vermoë om trauma en chaos te hanteer en dalk die dokter wat kennis het om medisyne voor te skryf om my gesond te maak? Hoe langer mens aan hierdie lys werk hoe meer en meer kom jy tot die besef dat dit waar jy is en wat jy het, slegs genade is.

Om oor dankbaarheid te besin kan mens sentimenteel laat optree of tot die verwronge idee bring dat dankbaarheid ‘n verpligting moet wees.  Ware dankbaarheid begin as jy kan aanvaar dat dit wat met jou gebeur deel is van God se plan met jou lewe.

Dankbaarheid en genade is woorde wat hul oorsprong vind in die Latynse woord gratus wat ook verblydend beteken. Dit omvou die stille wete en emosie dat wanneer jy in ‘n toestand van diep dankbaarheid is, jy dikwels spontaan die teenwoordigheid van genade sal voel. Die genade van ‘n mens se lewe is dat dit jou die vermoë gee om te ervaar wat buite die gees en liggaam aangaan. Waar God die leegheid kom volmaak.

 Ek het die volgende oor dankbaarheid geleer: Dankbaarheid laat jou bid. Dankbaarheid leer jou om altyd jou oë op Jesus te rig. Dankbaarheid beteken dat jy God op Sy woord neem. Dankbaarheid help jou om beter te voel oor slegte dinge. Dankbaarheid leer jou om alles te koester wat jy daagliks ontvang. Dit kom daarop neer dat dankbaarheid is asof iemand ‘n son aangeskakel het in jou binneste.

Brian Tracy het die volgende wyse woorde gesê “Develop an attitude of gratitude, and give thanks for   everything that happens to you, knowing that every step forward is a step toward achieving something bigger and better than your current situation.”

Indien elkeen van ons Brain se uitdaging aanvaar en ‘n lewe van dankbaarheid gaan begin leef, sal ons ook soos Riaan Cruywagen kan sê “…ten einde was dit alles net genade”Woorde in sy uittree toespraak wat my weereens laat besef het dat sy nederigheid hom ‘n leefwyse van dankbaarheid laat leef het.

Ten einde kom ons tot die punt waar elkeen van ons ‘n keuse moet maak om ‘n leefstyl van dankbaarheid te kweek. Die leefstyl sal jou laat besef dit is nie meer ‘n geval dat jy net goeie dinge vir jouself kies nie en jou dankbare leefwyse is nie meer afhanklik van jou lewensomstandighede nie. Jy besef dat pyn en vreugde deel is van die geheel. Wanneer hierdie toestand van onbaatsugtige dankbaarheid begin blom, word jou gedagtes ruimer, ook stiller en jou hart ontvang sy eerste smaak van die lang gesogte vrylating van vrees en wil. Dit is genade.

Bronne:
Die Krag van Dankbaarheid. Dr Leon Oosthuizen. Oktober 2010
Genade deur dankbaarheid gevind. Hennie Fritz. 21 Maart 2013
The Ultimate Life. Jim Stovall