PROGRAM: MAART 2012 - AUGUSTUS 2012
DIE VRIENDEKRING VERGADER ELKE TWEEDE WOENSDAGAAND 19:00 IN DIE RAADSAAL BY DIE AURORA SENTRUM. ALLE BELANGSTELLENDES IS BAIE WELKOM.
7 Maart 2012 – Geselsaand – Verantwoordelike terapeut – Douw + Chris bring koek
21 Maart 2012 – Geestelike verryking - Erich – reëlings: Leonie
4 April 2012 – Geselsaand – V erantwoordelike terapeut
18 April 2012 – Ten pin bowling – reëlings: Elmari of Marietjie
2 Mei 2012 – Hoe lyk ons groep? Marianna fassiliteer die sessie
16 Mei 2012 – Auksano – Okkulte opvolg – Elsabé Bester – reëlings: Elmari
30 Mei 2012 - Jewel Voices – reëlings: Chris
13 Junie 2012 – Spreker vir getuienisaand: Reëlings – Johan Victor
27 Junie 2012 – DVD aand – reëlings: Douw
11 Julie 2012 – Sop en brood aand – reëlings: Jan, Bart en Gawie
25 Julie 2012 – Hoe lyk ons groep nou? Marianna fassiliteer die sessie
8 Augustus 2012 – Gasspreker: Gert Kruger – Direkteur – reëlings: Santie
22 Augustus 2012 – Beplanning vir tweede helfte van 2012
5 September 2012 – Lentepiekniek – reëlings: Jan
No comments:
Post a Comment